Ons doen letterlik ALLES!! Verjaarsdagkoeke, Helium Balonne, tafels en stoele met oortreksels, tema goedjies, pak van lekkergoed boksies, springkastele....
Jy kan ALLES wat jy nodig het om 'n onvergeetlike kinderpartytjie te hou by ons kom kry. Die verjaarsdagkoek, springkastele, tafels, stoele en oortreksels, helium balonne, al jou tema goedjies, ons pak jou lekkergoedboksies, springmielies en spookasem. Ons het 'n hele rak vol koekversierings benodighede, die mooiste cupcake houertjies en alle kleure blommetjies, balletjies, knopies, spiderman en smurfies om jou cupcakes uniek te maak. Kom maak gerus 'n draai, jy gaan nie spyt wees nie!! Ons laai gratis in Tzaneen af.