Hierdie is n page om jou antwoorde te gee op jou vra; lig op jou donker omstandigheid te skyn. Jou te laat weet dat jy die moeite werd is, en Jesus jou baie lief het!
Jou te vertel hoe baie Jesus jou lief het, so baie dat Hy vir jou gesterf het, maar meer as dit, vir JOU opgestaan het sodat JY in oorwinning kan leef!