n Landbou diens wat kontrakwerk in sekere areas doen.
Plaas Eendag is n landbou diens wat kontrak werk in die Cullinan, Rayton en Bronkhorstspruit areas doen. Ons doel is om kleinhoewes wat n tekort aan implemente het, se grond en lande voor te berei teen n bekostigbare prys.