Ons bevorder die gebruik van afrikaans as voer taal in besighede, huise en oral anders waar ons kan
Ons wil graag meer inligting oor wat gebeur met afrikaanse en plaaslike kustenaars gedurende die jaar hier bekend maak so as jy iewers in die Vaaldriehooek optree laat weet ons gerus of as jy van iemand weet wat gaan optree stel ons in kennis
om ons kultuur skatte te bewaar