By P & H Speelgroepie het ons daagliks ‘n nuwe avontuur! Ons volg ‘n formele roetine en ‘n struktuur met beplande weeklikse temas en Klaskamer-aktiwiteite
Missie:
Ons missie is om U ‘HELE KIND’ te koester in die areas van fisiese, Intellektuele , emosionele en geestelike ontwikkeling. Deur gerig aktiwiteite, sal ons 'n verskeidenheid van aktiwiteite wat die kinders se geestelike ontwikkeling sal verbeter en die individuele behoeftes van elke kind erken.
Maandae tot Donderdae
7h30 tot 13hoo
Reviews, get directions and information Prinsessies en Heroes Speelgroepie.