facebooktwitterpinterest

Reviews, get directions and information for Projek - Oupa & Ouma

Projek - Oupa & Ouma

About

Hiermee wil ons die Oupas & Oumas in ons plaaslike omgewing wat in tehuise geplaas is, help. Net omdat ons wil, kan en regtig omgee ♥

Description

Ons is hier om 'n verskil te maak.

Daar is 'n ernstige tekort in hulp en ondersteuning vanaf ons gemeenskap aan ons tehuise om ons.

Ons wil graag ons ouer mense help en gee wat hul graag wil hê en dit vir hulle aangenaam maak in hul laaste paar dae, weke, maande of jare.

Ons wil niemand aanvat, seermaak of enige van die aard nie, ons soek regtig net mense wat wil help en 'n verskil maak ♥

Ons aanvaar wel items, maar enige kontant of finansieele donasies sal ons verkies dat jul dit self aan die tehuis van jou keuse gaan gee of op aanvraag sal ons hul bankbesonderhede vir jou Inbox, waar jy dit dan direk vir hul oor kan betaal (ons hanteer geen finansies nie) en hoop dat mense sal sien dat ons ernstig is oor die saak dat ons nie hier is om julle te "beroof" nie, maar regtig net omgee.

Address: 4 Loerie str, 0850 Tzaneen
Phone: 0733422819
City: Tzaneen
Street Number: 4 Loerie str
Zip Code: 0850
categories: public & government service, community organization



related searches: Oupa en Ouma sit op die stoep
Similar places near
Nemale Services Nemale Services 0 meter
After Image Video Productions After Image Video Productions 0 meter "1.We are doing Studio photography and outdoor photography2. videography3. Comme...
Hair By Corne Hair By Corne 0 meter Hair By Corne is a place where you can feel beautiful.
Tzaneen Lab Pty. Ltd. Tzaneen Lab Pty. Ltd. 0 meter "Civil Materials Laboratory"
Tzaneen Showground Tzaneen Showground 507 meter Letaba Rugby Club and Nkowankowa Rugby Club have their home games here.
Valambyas electrical home  insurance Valambyas electrical home insurance 1 miles That's where I work. I enjoy working there. The office is beautiful and clean, well e...
Kiddeo Kiddeo 1 miles
Moradu Farming Moradu Farming 1 miles to help improve south africa
Q C Finance Q C Finance 1 miles
Fumanie Kliniek Fumanie Kliniek 1 miles
Comment on this place