Luister op Radio Laeveld 100.5fm daagliks Maandag tot Vrydag om 12h00-13h00 na Vlooimark met Amanda. Onthou asseblief om jou telefoon nommer te pos.
As deel van ons betrokkenheid in die gemeenskap as gemeenskapradiostasie
gee ons jou daagliks die geleentheid om enige diens of item te ruil of
verkoop deur ons program Vlooimark. Stuur gerus jou item of diens of
versoek na [email protected] vir uitsending. Ons beskou die
program as 'n diens aan die gemeenskap en beywer ons om mense te help
wat aan die begin van 'n besigheid staan maar kan nie "gratis" advertensie vir
besighede of mense wat die platform wil misbruik vir eie gewin nie, doen nie.