Luister 24/7 na uitgesoekte musiek en Omroepers by:
http://streema.com/radios/play/112355
Luister na mooi musiek 24/7 en Omroepers by: Live On Radio:
http://www.liveonlineradio.net/south-africa/radio-world-wide.htm
Radio WereldWyd is op 24 Februarie 2017 gestig. Radio WereldWyd spog met n app vir Android sowel as iPhone en kan dus n boodskap eenmalig uitstuur, en luisteraars kan ook dan vanaf hulle Selfone/Tablet inskakel.
Radio WereldWyd staan vir die behoud van ons eie taal, kultuur,
erfenis en toekoms.
Radio WêreldWyd is n musiek stasie wat musiek speel vanaf die 60’s, 70’s 80’s, 90’s en nuwe musiek, en is n Familie Radio Stasie en Gemeenskap Ondersteunend.
Radio WêreldWyd weerhou hom van enige politieke en vulgêre uitlatings.