facebooktwitterpinterest

Reviews, get directions and information for Rollback Polokwane

Rollback Polokwane

About

Die trok kan 4 ton dra en die trok wa kan 2.8 ton dra
The truck can carry 4 tons and the trailer, another 2.8 tons

Description

#die trok kan 4 ton dra en die trok wa kan 2.8 ton dra
#die trok is gemaak vir die skuif van karre[rollback] maar kan enige iets skuif so ons kyk na enige iets om te vervoer van karre ,stene, sament ,pale ,en meubels die raam wat gemaak is vir die trok het n goeie kwaliteit waterdigte tarp seil
# die mates is soos volg #die trok bak is 5,4 m lank x 2,4 m breed
#die raam is 2.3 m hoog 5,4 lank en 2,4 breed
#die wa is 5m lank en 2 m breed
#die raam van die wa is 5m lank x 2m breed en 1,8 m hoog

#call out fee is R456 en die skuif van n voertuig binne dorps gebied bly R456 sonder enige km prys by vir die eerste 20 km ingesluit
die oomblik wat iets buite dorps gebies geskuif moet word is die pryse soos volg
#call out fee R456
#ligte tot meduim grote voertuig is R7 per km
#swaar voertuie ,forklifts,bobkats ,stene, sament,pale ,staal is R9 per km
#meubels of goedere trek of skuif met toe raam en seile is R8 per km
#as die wa saam gebruik word vir die skuif van enige iets is dit R0,86 per km extra

Address: Industria St, 0700 Pietersburg
Phone: 071 891 7277
Email: az.oc.namongaid@kcabllor
City: Polokwane
Street Number: Industria St
Zip Code: 0700
categories: tour agency, transportation service, towing service



related searches: Rollback polokwane polokwane contact details, Rollback polokwane polokwane address
Similar places near
Towingservices Towingservices 2 miles Legend Towing, the perfect fusion of service and quality, whilst still meeting the st...
Emergency Towing Emergency Towing 2 miles They help you very fast
E & Sons Auto Repairs and services E & Sons Auto Repairs and services 3 miles Welcome to E & and sons auto repairs and services (Pty) Ltd. Our company was establis...
Crackerjack Auto Crackerjack Auto 3 miles Good service and friendly. I highly recommend them
CW Towing CW Towing 65 miles They were helping when one of our trucks was in an accident.Really good and professio...
Comment on this place