Roos Meubileerders het in 1977 tot bestaan gekom en fokus daarop om kwaliteit, persoonlike en vriendelike diens te lewer.
Roos Meubileerders is 'n meubel winkel wat beide nuwe en tweede handse goedere en meubels verkoop.
Hulle het die eerste keer in 1977 hulle deure oop gemaak en kan gesien word as deel van die gemeenskap met hulle vriendelike en betroubare diens!