facebooktwitterpinterest

Reviews, get directions and information for Shalom Equine

Shalom Equine

About

Perde en Plaas hier op die stukkie aarde van Welgevonden Stoffberg (S 25˚28’04.7” E 029˚51’56.6”).

Dis 'n liefde, dis 'n passie, dis wat geld nie kan koop.

Hier lewe ons voluit, doen alles wat ons doen asof ons dit vir die Here doen & waardee

Description

Perde en Plaas hier op die stukkie aarde van Welgevonden Stoffberg (S 25˚28’04.7” E 029˚51’56.6”). ’n Week waarin ek my kennis en ervaring deur my grootword jare graag wil deel met perdeliefhebbers. Baie spesiale elementêre weke waarin die klein dingetjies in die lewe weer waardeer en geniet word, want tog op die ou end is dit die klein dingetjies wat groot prentjies voltooi. In die week word die volgende aktiwiteite geniet; perdrylesse, lesings, swem in die dam (met en sonder die perde), as jong mense saam tyd spandeer by die voete van ons Skepper, kamp by die dam in ’n tent vir die week (aparte tente vir meisies en seuns sal opgeslaan word), kampvuur en Marshmallows braai... en nog avonture wat die Here deur plaaslewe vir ons skenk...



"Shalom Equine provides; Horse Riding Lessons, Trail Rides, Horse Training, Horse Riding Camps, Clinics/ Coaching and sell Handmade Rope Products halters, leads etc."
Address: Welgevonden, 1056 Stoffberg, Mpumalanga, South Africa
Phone: 0814451481
Email: moc.liamg@epmakyrdrepmolahs
City: Stoffberg
Street Number: Welgevonden
Zip Code: 1056
categories: business service, horse riding school



related searches: Shalom equine stoffberg age
Similar places near
Sancor Stalle Sancor Stalle 44 miles
JCC RANCH Reining Western Development JCC RANCH Reining Western Development 87 miles Western Riding Mpumalanga is a club situated in Mpumalanga Nelspuit region. Participa...
Wills Husband Professional Showjumper & Qualified Freelance Instructor Wills Husband Professional Showjumper & Qual... 108 miles Professional Lessons by a qualified EQASA Instructor. Specializing in Showjumping, Dr...
Mojo - horse training, rehabilitation, riding school and trails Mojo - horse training, rehabilitation, ridin... 129 miles Mojo horse training,rehabilitation, riding school and trails offer horse enthusiasts ...
Comment on this place