"Het jou kind voorheen ‘n studiemetodes kursus gedoen, maar weet nog steeds nie hoe om op te som nie? Weet jy nie waar om te begin om jou kind te help met opsom en leer nie? Raak jy gefrustreerd omdat jou kind nie kan stilsit terwyl hy leer nie?Ons kan help. Ons doen Studie Metodes, leerstyltoetse, persoonlikheidstoetse en breindominansie voorkeur profiele met leerlinge van Grd 4 tot Grd 12. Studiemetodes word aanlyn of in persoon aangebied.Vir meer inligting epos ons by
[email protected] Christa telefonies op 082 419 6055"
Address: Magmed Bldg 4 Braam-Pretorius St, 0182 Pretoria
Phone: +27 12 331 3646
City: Pretoria
Street Number: Magmed Bldg 4 Braam-Pretorius St
Zip Code: 0182
categories: public service
related searches: Shalvah studie metode pretoria gauteng pretoria contact number, Shalvah studie metode pretoria gauteng pretoria contact details, Shalvah studie metode pretoria gauteng pretoria address