"Ons is gelee tuseen Hartbeesfontein en Ottosdal, in die Noordwes provinsie.Rietfontein Kwekery het ontstaan in 2011 toe ons die behoefte gehad het om bome te kry om ons eie boord te vestig. Dis toe dat ons weet daar is n behoefte en tekort in die mark vir kwaliteit geente pekanneut bome."
Address: 2800 Hartebeesfontein, North West
Phone: +27 14 576 1148
City: Hartebeesfontein, North West
Zip Code: 2800
categories: garden center