Sparkles Kleuterskool en Naskool versorg kinders vanaf 3 maande tot Graad R.
Skoolgeld is as volg:
Registrasie Fooi van R300.00
Babas vanaf 3 Maande - R1100.00 (Voldag)
- R850.00 (Halfdag)
Kleuter tot en met Graad R - R950.00 (Voldag) Alle etes ingesluit
- R750 (Halfdag) Alle etes ingelsuit
Naskool / Aftercare
Registrasie Fooi van R250
R550.00 insluitend vervoer naskool na sentrum
Krugersdorp Noord, Protearif en Ebanhaeser ( Ander skole kan daar wel reelings getref word.)
Additionele koste van R250.00 vir vervoer in die Oggend ook as diens benodig.
Ons volg die Cambridge Curriculum
Ons Missie is om die kinderkies die nodige sorg te gee terwyl mamma en pappa deur die dag werk.
Ons is daar om U kind te help vir die voorberei vir die Grondslag fase.