Sport hou jou op hoogte van nuus, statistieke, ontleding, menings en uitslae in Beeld, Die Burger, Volksblad en Rapport. Gesels saam en sê jou sê.
Die menings wat deur vriende en ander gebruikers op die blad uitgespreek word, weerspieël nie die standpunt van Sport nie.
Reëls van die blad:
1. Geen haatspraak sal toegelaat word nie.
2. Weerhou jou van kru taalgebruik en om ander deelnemers te dreig of te boelie.
3. Ons behou ons die reg voor om negatiewe en lasterlike kommentaar te modereer of te verwyder.
4. Duplikaat-inskrywings sal verwyder word.
5. Die blad is 'n forum waar sport-ondersteuners met mekaar in gesprek kan tree en menings kan uitruil.
6. Enige foto's, video's en kommentaar wat vriende op ons muur maak, kan in ons publikasies, op ons webwerwe en ander verwante sosiale media gepubliseer word. Dit kan ook uittreksels van kommentaar met vriende se meegaande profielfoto en gebruikersnaam bevat.
* As jy herhaaldelik bogenoemde reëls verbreek, sal jy van die blad verban word.
Rapport
Beeld
Die Burger
Volksblad