STUDIO 4 bied kunslesse vir R150 per uur vir individue. Self gekose kunsmedium kan op besluit word en leiding daarin gegee word, vir elkeen om in sy of haar eie tyd en teen eie pas te ontwikkel. Afsprake word gemaak by Nicolene vir n' gepaste tyd.
STUDIO 4 bied kunslesse vir R150 per uur vir individue. Self gekose kunsmedium kan op besluit word en leiding daarin gegee word, vir elkeen om in sy of haar eie tyd en teen eie pas te ontwikkel. Afsprake word gemaak by Nicolene vir n' gepaste tyd. (Honneurs Bachelor in Visual Arts, UNISA, PGCE)