Antique furniture, ornaments and new beds
Furniture Shop
"Super Meubels bestaan al vir 32 jaar. 'n Vooraanstaande 2de handse meubelwinkel in Heidelberg wat alom bekend is.Super Meubels spesialiseer in die koop & verkoop van antieke, soliede hout, tweedehandse meubels, versamelstukke, asook interesante snuisterye. Die bestuur en personeel poog om altyd daardie ietsie anders, besonders en buitengewone aan die klient te bied, nie net in meubels nie, maar ook in voortreflike dienslewering en advies. Die winkel is ruim en gepak tot die dak.Wat jy ookal soek, hier sal jy verseker iets vind. Kom besoek, kuier en krap gerus rond by ons."