facebooktwitterpinterest

Reviews, get directions and information for Trippe trappe trone - Stimulasie klasse

Trippe trappe trone - Stimulasie klasse

About

Klasse waar u kind stimulasie kan kry vir alle fasette van ontwikkeling. Waar ons saam speel, leer, lag en groei!

Description

Trippe Trappe Trone - "My voorsprong"

1) Baba gym 0-3 jaar:
Ons fokus op ontwikkeling in die volgende areas: sensories, fynmotories, grofmotories, persepsie en kognitief.
'n Gekwalifiseerde Arbeidsterapeut is aktief betrokke en is profesionele raad dus altyd beskikbaar indien u dit sou benodig.

2) Verder is daar baba massering beskikbaar vir die babas 6 weke-2 jaar. Jy hoef nie noodwendig deel te neem aan die klasse nie, jy kan slegs die masserings kursus vir 5 weke voltooi.

3) Brain gym:
Persepsie, kognitiewe en konsentrasie oefeninge om kind se brein fiks te kry vir skool. 4 jaar - 6 jaar

4) Vlytige vingertjies:
Omdat daar so baie maats is wat sukkel met potloodgreep en kontrole bied ons die klasse aan vir Gr 00 - Gr 2 waar ons werk aan die verbetering van fynmotoriese vaardighede en ook spesiale wenke vir die maats wat links is.

Skakel gerus om deel te word van 'n reeds bestaande klas of vorm u eie groep met vriendinne van 2-5 kinders. Individuele klasse is ook beskikbaar.

Address: 17 Gemsbok street, 0470 Groblersdal
Phone: 0723791148
City: Groblersdal
Street Number: 17 Gemsbok street
Zip Code: 0470
categories: medical & health, toy store, child care service


Opening Hours

Monday: 08:00 - 17:00
Tuesday: 08:00 - 17:00
Wednesday: 08:00 - 17:00
Thursday: 08:00 - 17:00

Similar places near
Day-by-Day Sunshine  Childcare Centre Day-by-Day Sunshine Childcare Centre 683 meter Community Childcare Centre where children from 0-5 are being prepare for Grade R.
Comment on this place