Simpatieke en bekostigbare Begrafnis, Verassing Dienste en Begrafnis Skemas (Boekies)
Ons spesialiseer in: Begrafnisse, Verassings Dienste en Begrafnis Skemas.
Ons dienste behels ook: verskaffing van blomme, kranse en ruikers, grafstene, hout kruise, opgrawings, administrasie en registrasie van sterfte, ontwerk en drukwerk van begrafnis diens program, skyfie vertonings (Photo Slideshow) met musiek, kers seremonies en soveel meer