facebooktwitterpinterest

Reviews, get directions and information for Volkies Heidelberg

Volkies Heidelberg

About

Volkskool is ‘n skool waar die onderwysers nie net onderwys gee nie, maar die basis skep wat verseker dat jongmense as waardige landsburgers ‘n bydrae kan maak op alle terreine van die samelewing.

Mission

Om gebalanseerde individue te ontwikkel wat in staat sal wees om hul ideale te verwesenlik:
•Vir elke leerder ‘n tuiste te bied waar die leerder se volle potensiaal ontwikkel word op akademiese-, kulturele- en sportgebied deur toegewyde opleiding en afrigting met ondersteuning van die personeel- en ouergemeenskap.
•Waar met trots ‘n eie identiteit gevestig word binne ‘n verantwoordbare waardestelsel en sosiale verantwoordeliksheidsfeer, gebaseer op ‘n ordelike interaktiewe onderrigstrategie

Address: Jacob Straat 1, 1441 Heidelberg, Gauteng
Phone: +27 16 341 3165
Email: az.oc.seiklov@ettevy
City: Heidelberg
Street Number: Jacob Straat 1
Zip Code: 1441
categories: school



related searches: Volkies heidelberg heidelberg videos, Volkskool Heidelberg fees, Hoër volkskool heidelberg facebook, Volkskool Heidelberg geskiedenis, Volkskool Online, Hoer volkskool heidelberg eksamen, Laer volkskool heidelberg vraestelle, Hoer volkskool heidelberg rugby
Similar places near
Platinum Fitness 24/7 Platinum Fitness 24/7 1 miles Family Fitness Gym Trading hours 24/7
Comment on this place