"Volle Evangelie Kerk Park Tabernakel in Vanderbijlpark is gelee in Everest straat.Kom besoek ons en ervaar die groot liefde en genade van Jesus Christus. Skakel in by ons Mannebediening, jeug aksie of Omgee groepe. By V.E.K Park Tabernakel gaan verkondig ons die Evangelie soos die bybel ons leer."
Address: 2 Delaneystr, Vanderbijlpark
Phone: +27 16 933 1858
City: Vanderbijlpark
Street Number: 2 Delaneystr
categories: church