Vir alle Kort Termyn Versekering behoeftes kontak ons gerus. Ons spesialiseer in alle Besigheid, Landbou en Persoonlike versekering. Dit sluit in motors, trokke , geboue, huisinhoud ens.
Vir alle Kort termyn versekering: Besigheid, Landbou en Persoonlik. Dit sluit in huisinhoud, geboue, motors ens. Ons verteenwoordig Santam, Mutual & Federal, Auto & General, CIA, One, Landmark, Renasa, Cross Country en nog.
Ons het meer as 25 jaar ondervinding in versekering en beloof slegs die beste diens ten alle tye. WA van Zyl Makelaars Pty Ltd is 'n geregistreerde finansiele dienste verskaffer. FSB lisensie 47883