We Specialise in the following
Cleaning of all Carpets and couches or lounge suites or dining chairs lazy chairs ottomans etc. and mini car vallay
ons was matte en sitkamerstelle met n industriele suigmasjien met twee suigmotors ons was dit met n baie goeie seep dit was diep skoon maar met geen stoom nie suig 80persent van die water weer terug. die tyd op sitkamerstelle neem 2ure hang af hoe vuil dit is. Matte neem n uur op n mat hangaf van grote en toestand van mat. Kar sitplekke neem n uur en n half