Bekostigbare Wiskunde-, Lees-, en tale sagteware.
Lesse word stap vir stap in klank verduidelik.
Selfmerktoetse. Werkblaaie kan gedruk word.
Ons missie is om kinders te help in die skool en daarom verskaf ons kwaliteit opvoedkundige sagteware teen billike pryse