Hier in die hartjie van die Oosrand, is n gemeente waarvan ons gesamentlike liefde, aanbidding en eerbied vir ons Hemelse Vader ons saamsnoer en lei.
"Word deel van 'n ware omgee gemeente, waar die Liefde van Christus ons dryf om Sy Lig in die wêreld in te skyn!!"