http://www.gkbenoni.tableproject.org Ons is 'n Kerk wat trots is op ons reformatoriese erfenis, maar kerk is vir die mens van die 21e eeu. Daarom is ons getrou aan die beginsels van God se Woord, terwyl ons erns maak met die praktyk van Christen-wees.
Ons visie is: Om God deur voortdurende metamorfose te verheerlik.
Ons missie is om die Benoni-gemeente’n plek te maak waar lidmate in liefde toegerus, gemotiveer, gelei en geleentheid gegee word om metamorfose te ondergaan sodat elkeen se roeping uitgeleef kan word.
"Ons is 'n kerk wat trots is op ons reformatoriese erfenis, maar kerk is vir die mens van die 21e eeu. Daarom is ons getrou aan die beginsels van God se Woord, terwyl ons erns maak met die praktyk van Christen-wees."