Sondag Dienstye:
08:15 | 10:00 | 17:30
Kontak no: 0114253295
EnDeo beteken om in Christus entoesiasties te wees.
Ons begeerte is om onsself so uit te leef, as kinders van God, dat ons lewe
’n vinger afdruk sal los op mense se lewens.
So, wil ons almal saam vir God ‘n verskil maak in ons direkte omgewing
waar ons woon en werk.
Maak gerus kontak met ons en kom raak deel van God se plan met jou lewe.
Kom ons kuier..
Groete
Pastoor Deon Swart
Ons maak ñ verskil deur onsself passivol uit te leef as familie in God
Maak ñ verskil saam met ons...
Vir die wat graag wil gee.
Ons bank besonderhede is:
EnDeo
ABSA: 630 242
Tjekrekening: 220 140 938