facebooktwitterpinterest

Reviews, get directions and information for Boschkop Vaaldam

Boschkop Vaaldam

About

Boschkop Oord is 'n Varswater hengel oord aan die oewers van die Vaaldam, geleë op die R54 Vereeniging/Villiers pad, ongeveer 38km uit Vereeniging

Description

Boschkop Hengeloord is 'n hengel oord aan die oewers van die Vaaldam waar varswater hengelaars die tradisionele Vaaldam spesies genaamd karp, baber, geelvis, graskarp en moddervis kan uittrek.

Hier is geen kragpunte langs die oewer nie as gevolg van die wisselende watervlakke van die Vaaldam. Kampeerders mag wel generators saambring en hier is ablusie geriewe met storte/baddens met warm water.

Ons het ook 'n winkel wat die nodige aanhou - insluitende vuurmaakgoed, braaipakke, hengel produkte, koeldrank, roomys ens asook 'n aparte drankwinkel.

Vir kinders is hier wye oop spasie vir fietsry en kreatiewe spel en dit is ook veililg om in die dam te swem. Geen addisionele aktiwiteite word aangebied om kinders besig te hou nie.

Kostes vir kamp is soos volg:
R20 per voertuig eenmalig
Volwassenes R40 per dag en R20 per nag
Pensionarisse en Skoolgaande kinders R30 per dag en R10 per nag
Kinders onder 6 is gratis
Geen besprekings vir kampplek word gedoen nie.

Ons het ook vier 4-slaap chalets en een 6-slaap chalet beskikbaar - vir pryse en besprekings stuur asb 'n e-pos aan [email protected]

Address: Maribou Rd Vereeniging, 2420 Dipaleseng
Phone: 0769591242
Email: az.oc.droopokhcsob@ofni
City: Dipaleseng
Street Number: Maribou Rd Vereeniging
Zip Code: 2420
categories: farm, fishing store, fishing spot


Opening Hours

Monday: 06:00 - 17:00
Tuesday: 06:00 - 17:00
Wednesday: 06:00 - 17:00
Thursday: 06:00 - 17:00
Friday: 06:00 - 19:00
Saturday: 06:00 - 19:00
Sunday: 06:00 - 17:00


related searches: Porcupine Bay Vaal Dam, Jan se plek vaaldam, Avanti Vaal Dam, Vaaldam Resort, Beesplaas Vaal Dam, Riviera Vaaldam, Fish in the Vaal Dam, Vaaldam fishing resorts
Similar places near
Hoëveld Hengelklub Hoëveld Hengelklub 63 miles Angling club / Hengel klub Secunda
Ons Pan Ons Pan 104 miles
Ons Pan Ons Pan 104 miles
Paardeplaats Fly Fishing Association Paardeplaats Fly Fishing Association 136 miles Paardeplaats Fly Fishing Association (PFFA) manage immaculate trout still waters on t...
Westoe Dam Westoe Dam 147 miles Very clean dam, easy accessible. Big bass and Carps in the dam. Watch out in rainy w...
Rivendell Trout Estate Rivendell Trout Estate 179 miles Hobbiton is a heartfelt gem, a pristine fly fishing paradise and any nature lover 's ...
Horseshoe trout and about Horseshoe trout and about 197 miles Awesome place for a day outing with the family and kids in nature Great trout fishing...
Comment on this place