Ons verskaf ‘n wye reeks bou produkte insluitende sement, hout, verwe, vensterrame, gereedskap en talle meer vir die boukontrakteur en nutsman.
Ons doen ook spesialiswerk soos houtraam en deur herstelwerk en verf skakering. Verder het ons ‘n groot verskeidenheid handhoerusting, tuingereedskap, sade en onkruidbeheermiddels beskikbaar. Of u behoefte nou ookal konstruksie, sekuriteit, loodgieterswerk, elektrisiteit, verf, hout of staal mag wees, ons sal u kan help. Alles onder een dak.
By CBL Hardware wil ons graag ‘n standvastige verhouding met u bou. Ons is rotsvas oor diens.