Lig vir die Mense
Die horison is upington se nuutste gemeenskapkoerant en het op 09 September 2013 amptelik een jaar oud geword. ons is hier om 'n verskil te maak. ons versprei vanaf Kimberly Tot in die Rightersveld en druk elke maand 10 000 kopiee. Ons is absoluut volkleur en gratis en verskein nou twee maandeliks op die rak. Die Horison is beskikbaar in Uitgesoekte winkels en bied meer is net nuus, dit bied vermaak en voedsel vir die siel ook. Ons nooi die publiek uit om deel van Hierdie koerant te word en ons te help groei, want saam kan ons dit doen!!!
Waar is die gemeenskapsleiers dat hulle wegkruip ten tye van nood in ons gemeenskappe kom maak by die koerant se kantore 'n draai sodat ons sake kan bespreek