Die Kalahari Bulletin gee vir jou nuus uit Upington, Kuruman en Kathu en omliggende gebiede elke Donderdag.
Die Kalahari Bulletin gee vir jou nuus uit Upington, Kuruman en Kathu en omliggende gebiede. Ons is een van Volksblad se 12 plaaslike koerante. Weekliks op Donderdae word 28 000 Kalahari Bulletins in die Kalahari-distrik van die Noord-Kaap versprei.
The Kalahari Bulletin provides you with news from Upinton, Kuruman, Kathu and its surrounding towns. We are one of Volksblad’s 12 regional newspapers and on a Thursday, 28 000 copies of the Kalahari Bulletin are being distributed in the Kalahari district of the Northern Cape.
Kalahari Bulletin probeer om alle nuus op al sy platforms so akkuraat moontlik aan te bied sonder om aanstoot te gee, lasterlik te wees of privaatheid te skend. Omdat sosiale netwerke onmiddellik is, kan enige mens enige inligting op Kalahari Bulletin se sosiale netwerke pos. Die redakteur probeer so ver moontlik alle voorsorgmaatreëls tref om sodanige inligting so gou moontlik te verwyder. Lesers word versoek om so gou moontlik enige aanstootlike bydraes aan te meld sodat dit dadelik verwyder kan word. Lesers wat meen inligting op die platforms voldoen nie aan die standaarde van die etiese perskode, wat Media24 onderskryf, nie, kan ook met die persombudsman by sy kontakbesonderhede op die blad onderaan in verbinding tree.