Vakansie huis in Pearly Beach. Slaap 6, 100m van die see met see uitsig: R850 per nag.Ten volle toegerus: Dstv, skottelgoedwasser, wasmasjien, alarm ens.
Vakansie akkommodasie in Pearly Beach. 3 slaapkamer huis te huur. 100m van die see af. Asemrowende see uitsig. DSTV- family pakket.
R700-00 per nag - slaap 6
Wasgoed wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoed wasser.
Verwarmer plus koolstofie / kaggel.
mikrogolf oond, elektriese stoof met oond.
Veilige Parkering.
Sekuriteit stelsel (SAFE security)