Bringing nature into your home and event!
Ons hou nog altyd van tuin maak en die gevoel van sand onder ons naels. Dit is hoe Die Vetplant wortel geskiet het. Ons het 'n liefde vir alles wat groen is en groei en ons wil ons passie met almal deel!
Ons bring die tuin en groen in jou huis in met van ons unieke produkte.
Die Vetplant is ook die ideale verskaffer vir geskenke vir gaste by troues.
Ons is ook beskikbaar vir blomme en vetplant dekor vir troues.
Kontak ons om jou produk of diens te bespreek.