Dr. Carine Smit is 'n algemene praktisyn asook 'n estetiese kliniek gebaseer in Secunda, Mpumalanga.
Dr Carine Smit, general practitioner, is well known in Secunda.
She has experience as a general practitioner, surgical experience and is fully trained to do aesthetic treatment.
Botox, Fillers and facial treatments are included.
PDO Threading is done here with great success.
The consulting-room is allocated by Avalon Salon, Voortrekker street 1, Secunda. Tell: 017 631 2962 / 079 218 3417
Dr Carine Smit, algemene praktisyn, alom - bekend in Secunda.
Sy het ervaring as algemene praktisyn, chirurgiese ervaring en is ook nou ten volle opgelei om estetiese behandeling te kan uitvoer.
Botox, fillers en chemise gesigsbehandelings is hierby ingesluit.
PDO Threadings word ook hier met groot sukses toegepas.
Die spreekkamer is geleë by Avalon Salon, Voortrekker straat 1, Secunda. Tel: 017 631 2962 / 079 218 3417