Afrikaanse Tutor Tuisskool Sentrum.
El Nathan Akademie is 'n Afrikaanse Tutor Tuisskool Sentrum waar elke student uniek en spesiaal is, en as individu behandel word. El Nathan beteken "God Die Gewer". Aan God al die eer!
Om elke student individuele aandag te gee om 'n sukses van hul skoolloopbaan en toekoms te maak.
"El Nathan Akademie is 'n Afrikaanse Tutor Fasiliteit waarelke student uniek en spesiaal is, en as 'n individu behandel word.El Nathan beteken "God Die Gewer".Aan God al die eer!"