Translated by Google The doctors are very friendly and helpful but the consulting room staff are very monotonous when you call for the appointments. You are also on a long waiting list to see the doctors so know that you will be waiting 3 to 4 days and if you have an emergency it is better to have more than one option for a doctor. Original Die dokters is baie vriendelik en behulp saam maar die spreekkamer personeel is baie eentonig as jy bel vir die afsprake. Jy is ook op n lang wag lys om die dokters te sien so weet jy gaan 3 tot 4 dae wag en as jy n noodgeval het is dit beter om meer as ewn opsie te he vir n dokter.
Translated by Google Very good service, just very busy, so you only get an appointment the next day. Original Baie goeie diens, net baie besig, so mens kry eers die volgende dag 'n afspraak.
Translated by Google The best dkts. Original Die Beste dkts.
Translated by Google Know her all my life. good doctor Original Ken haar my lewe lank. Goeie dokter
Translated by Google 2 Doctors who have always treated us with the best diets and respect. We have been running the practice together for 34 years, even though the doctets have differences, they have taken us over together. Thank you Elfrieda and Philio, you are great. Original 2 Dokters wat ons nog altyd met beste diets en respek behandel het. Ons loop na al 34 jaar saam met die praktyk alhoewel die doktets vetander het, het hulle ons saam oorgevat. Dankie Elfrieda en Philio, julle is puik.