Hire kids,adult party stuff. Linen,crockery etc. Jumping castles. Special handcrafted gifts & guest gifts. Party packs & unique handmade party props.
Ons help graag diegene wat per geleentheid huur items benodig. Ons voorsien kiddies sowel as volwasse items. Kontak ons gerus indien jy iets spesiaal soek. Indien moontlik, maak ons dit vir jou en jy kan dit dan by ons huur of koop. Ons het ook ‘n boetiek winkeltjie waar jy ‘n verskeidenheid unieke geskenke/ gebruiksartikels kan koop. Vra gerus vir ons pryslys.