Skoonheid en liggaam sorg
Hierdie is 'n Salon waar jy jouself 'n bietjie kan bederf en versorg.
Ons bied bewassing, manikuur en pedikuur met parrafien wax behandeling.
Naels doen met of sonder tips-Akriel & Gel.
Wenkbrou tint en wenkbrou uitdun en vorm.
nuutste teenveroudering produkte ook nou te koop by ons op bestelling,ons het ook produkte soos Sh'zen,Depelive,Nuskin ens.
Heike vat geen kliente op 'n vrydag na 1 nie.
Helen vat facial kliente op 'n vrydag na 1