Die skool van keuse in Pretoria...
Die skool van keuse in Pretoria!
As skool met inherente strewe na uitnemendheid verbind Hoërskool Die Wilgers hom om:
- Volgehoue onderrig en opvoeding, gebasseer op die Christelike geloof en waardesisteem, te lewer.
- Leerders te lei tot 'n gebalanseerde strewe na voortreflikheid.
- Skooltradisies uit te bou.
- Dinamies te vernuwe.
- Optimale voorbereidingsgeleentheid te bied aan alle persone om hul regmatige plek in die samelewing in te neem.
- Die skool vir voorkeur in beroepskeuse, beroepstevredenheid en beroepsverryking te bly.
- Gebalanseerde, karaktervolle leerders te ontwikkel.
- Om meelewende ouerbetrokkenheid uit te bou.