Net vir persone tans betrokke by die Ehs. Vir alle 'updates': Sportspanne resultate, toesigperiodes, sokkies en 'events', versoeke, ens. (vir wanneer jy nie seker is wat more by die skool gebeur nie)
Hierdie is nie nog een van daai vele lekker skinderplekkies nie. This time it is for real. Kry al jou daaglikse skool'updates' hier, soos hoe laat sluit die skool more, wie is op toesig, wanneer loop Romijn op die stoepe rond, wanneer is die volgende sokkie, wat moet ons dra vir die Errie-week (o wag, Revue-klere :-{ ), watse klasse het nog geen geld ingesamel nie ens. ens. ens. (Net vir persone wat tans betrokke is by die Ehs), so invite almal van die Ehs!!!