‘n Skool met trotse tradisies en daarom verbind ons onsself daartoe om leerders in hul totaliteit te lei om as volwassenes in die gemeenskap te staan.
Hoërskool Upington is ‘n skool met trotse tradisies en daarom verbind ons onsself daartoe om leerders in hul totaliteit te lei om as verantwoordelike, selfgedissiplineerde volwassenes in die gemeenskap te staan.
Ons skep ʼn omgewing waarin leerders binne multikulturele verband tot volle potensiaal kan groei.
ONS MISSIE
Om ʼn vrugbare omgewing te skep vir die vestiging van lewensvaardighede soos:
ʼn positiewe gesindheid
trots en lojaliteit
wedersydse respek
verdraagsaamheidwaardes
Deur middel van die voorbereiding en leiding van leerders deur die daarstel van hoë standaarde op:
akademiese
sport en
kulturele gebied.
Reviews, get directions and information Hoërskool Upington.