facebooktwitterpinterest

Reviews, get directions and information for Laerskool Oranje-Noord

Laerskool Oranje-Noord

About

Welkom by die skool vir
Gelukkige kinders
Gelukkige ouers en
Gelukkige onderwysers!

Description

Die grondslagfase bestaan uit 4 Graad R en 5 Graad 1-klasse, 5 Graad 2-klasse en 5 Graad 3-klasse. Die klasgroottes is nie groter as 32 leerders per leerkrag nie. Deeglike beplanning en goed opgeleide leerkragte in nuwe Kurrikulum en Assesserings Beleidsverklaring maak dat die leerders in die Grondslagfase puik akademiese onderrig ontvang.

Dit is vir Laerskool Oranje-Noord van uiterste belang dat elke leerder se grondslag stewig gelê word. Oranje-Noord stel hom dit ten doel om elke leerder se individuele behoeftes en talente soos musiek, tegnologie, kuns en kultuur, godsdiens en sport te ontwikkel, sodat u kind na die Intermediêre– en Senior fase kan oorgaan as ‘n goed toegeruste en gebalanseerde leerder.

Dit is baie belangrik dat die verskillende fases in Oranje-Noord nie losstaan van mekaar nie, maar as ‘n integrale deel bestuur en hanteer word. Die Grondslagfase se inligting word in die inligtingstuk apart hanteer aangesien daar ‘n groot vraag na die besondere inligting by toetreders van die grondslagfase is.

Indien u verdere inligting verlang kan u gerus met die skool skakel.

E.E. van Rooyen
SKOOLHOOF

Mission

Deur goeie en doeltreffende onderrig en opvoeding in ‘n dinamiese skool die kind volgens Christelike beginsels op te voed tot ‘n gebalanseerde volwassene en goed toegeruste wêreldburger in die 21ste eeu.

Address: Schröderstraat 109, 8800 Upington
Phone: 0543323776
City: Upington
Street Number: Schröderstraat 109
Zip Code: 8800
categories: elementary school



related searches: Laerskool oranje noord upington fees, Laerskool oranje noord upington uniform, Laerskool oranje noord upington vacancies, Laerskool oranje noord facebook, Duineveld vs Upington, Duineveld school fees, Hoerskool upington
Similar places near
Hoërskool Duineveld Hoërskool Duineveld 497 meter This school is almost like a private school it is one of the best academical schools ...
Veltieland Upington Veltieland Upington 883 meter Veltieland! Langs die groen soom van Oranje, teen die witbult in die son, rys daar f...
English Studio English Studio 1 miles Learn English in Upington. Aprender Inglés en Upington. Cursos de Inglés en Upington....
Duineveld Meisieskoshuis Duineveld Meisieskoshuis 1 miles Gordonia Girls
Voorbereidingskool Fanie Malan Voorbereidingskool Fanie Malan 1 miles Voorbereidingskool Fanie Malan is geleë in Upington. Die skool het leerders vanaf Gra...
CRC Upington CRC Upington 1 miles Just amazing, CRC is not just a church..we are all family
Hoërskool Upington Hoërskool Upington 1 miles Good teachers Long proud history General wellness of child is important
Harper's Driving School Harper's Driving School 2 miles Harpers Driving School still there for training of drivers and learnerslisence.
LouisvAleweg LouisvAleweg 2 miles
Vela-Langa Primary School Vela-Langa Primary School 3 miles Love but not that Mich
Carlton-van Heerden Secondary School Carlton-van Heerden Secondary School 3 miles That school is not bad
Simbruner Primary Simbruner Primary 3 miles Translated by Google Some of my best school years and teachers are top. Original Van...
Saul Damon high school Saul Damon high school 4 miles Attend there, everything was awesome that time #days before never returns
Lake Grappa Lake Grappa 51 miles What a great place to visit. We went camping over Easter Weekend, not busy at all. Th...
Hoërskool Groblershoop Matriekafskeid 2017 Hoërskool Groblershoop Matriekafskeid 2017 53 miles Groblershoop Matriekafskeid 2017
Eagle Flight Academy Eagle Flight Academy 68 miles Learning to fly initially feels like a complex process but at Eagle Flight Academy th...
Reviews
Would recommend to attend playtimes more often. The school has a fiew bullies that needs attention. Teachers and parents don't adress the bullying very well. Hope change does happen. Furthermore the school is a good school. But lacks in supervision
It's a nice school
a great place for a child to learn
Comment on this place