facebooktwitterpinterest

Reviews, get directions and information for Veltieland Upington

Veltieland Upington

About

Veltieland!

Langs die groen soom van Oranje, teen die witbult in die son,
rys daar fier ons Alma Mater, van ons trots die helder bron.

Description

Deur geleenthede tot uitnemendheid!
'n Betrokke Veltie is 'n gelukkige Veltie!
Duineveld; Skool van Keuse!

Mission

Om, binne die Skolewet, die skoolbeleid van Hoërskool Duinveld te bepaal en toe
te sien dat dit nougeset uitgevoer word deur die Skoolhoof wat as Uitvoerende
Bestuurder van die skool die werksaamhede van die skool moet bestuur.

Impressum

Hoërskool Duineveld is een van die toonaangewende akademiese- en sportskole in die Noord-Kaap en voldoen aan al die nodige vereistes om aan jong Suid-Afrikaners 'n deeglike voorbereiding te gee vir wat op hulle wag in die lewe na skool.

Duineveld het 5 hoof studierigtings nl.
1. Natuur-, Wiskundige- en Lewenswetenskappe
2. Rekenaarwetenskappe
3. Dienstestudies
4. Besigheid-, Handel en Bestuurstudies
5. Vervaardiging, Ingenieurswese en Tegnologie.

Duineveld bied verskeie sportsoorte aan nl. rugby, tennis, krieket, netbal, hokkie, atletiek, skiet en skaak. Verskeie ander sporte kan ook beoefen word by Duineveld, maar dit word ekstern aangebied bv. golf, swem, landloop, perdry, karate, ens.

Kontak gerus die bemarker, Bernard Visser, by 083 421 3318 of die skool by 054-3388222 om aan u kind 'n groot voorsprong in die lewe te gee!

Products

Die beste seuns en dogters in die land wat hul plek volstaan in die lewe!

Address: H/v Ds. Aubrey Beukes Rylaan en Jan de Klerkweg, Blydeville, 8800 Upington
Phone: 0543388222
Email: ten.asmoklet@ressivdranreb
City: Upington
Street Number: H/v Ds. Aubrey Beukes Rylaan en Jan de Klerkweg, Blydeville
Zip Code: 8800
categories: auditorium, rugby stadium, public school


Opening Hours

Monday: 07:00 - 15:00
Tuesday: 07:00 - 15:00
Wednesday: 07:00 - 15:00
Thursday: 07:00 - 15:00
Friday: 07:00 - 15:00
Saturday: 07:00 - 15:00
Sunday: 07:00 - 15:00


related searches: Veltieland upington upington fees, Veltieland upington upington contact details, Veltieland upington upington address, Veltieland upington upington courses, Veltieland upington upington reviews
Similar places near
Hoërskool Duineveld Hoërskool Duineveld 415 meter This school is almost like a private school it is one of the best academical schools ...
Laerskool Oranje-Noord Laerskool Oranje-Noord 883 meter Would recommend to attend playtimes more often. The school has a fiew bullies that ne...
English Studio English Studio 1 miles Learn English in Upington. Aprender Inglés en Upington. Cursos de Inglés en Upington....
Duineveld Meisieskoshuis Duineveld Meisieskoshuis 1 miles Gordonia Girls
CRC Upington CRC Upington 2 miles Just amazing, CRC is not just a church..we are all family
Voorbereidingskool Fanie Malan Voorbereidingskool Fanie Malan 2 miles Voorbereidingskool Fanie Malan is geleë in Upington. Die skool het leerders vanaf Gra...
Hoërskool Upington Hoërskool Upington 2 miles Good teachers Long proud history General wellness of child is important
Harper's Driving School Harper's Driving School 2 miles Harpers Driving School still there for training of drivers and learnerslisence.
Vela-Langa Primary School Vela-Langa Primary School 3 miles Love but not that Mich
LouisvAleweg LouisvAleweg 3 miles
Carlton-van Heerden Secondary School Carlton-van Heerden Secondary School 3 miles That school is not bad
Simbruner Primary Simbruner Primary 4 miles Translated by Google Some of my best school years and teachers are top. Original Van...
Saul Damon high school Saul Damon high school 4 miles Attend there, everything was awesome that time #days before never returns
Lake Grappa Lake Grappa 51 miles What a great place to visit. We went camping over Easter Weekend, not busy at all. Th...
Hoërskool Groblershoop Matriekafskeid 2017 Hoërskool Groblershoop Matriekafskeid 2017 54 miles Groblershoop Matriekafskeid 2017
Eagle Flight Academy Eagle Flight Academy 68 miles Learning to fly initially feels like a complex process but at Eagle Flight Academy th...
Comment on this place