"Hoërskool Transvalia is 'n instansie vir kinders om tot hulle volle potensiaal en onder gebalanseerde omstandighede te ontwikkel. Hier word gewerk en gespeel en elke stadium begelei deur 'n onderwyskorps wat kinders ken en verstaan.As 'n suiwer Afrikaanse skool wat Christelike beginsels navolg en op soveel moontlike wyses aan leerders oordra, glo ons dat ons taal en geloof altyd hoë prioriteit sal geniet.Gemeet aan prestasies op akademiese-, sport- en kultuurgebied, slaag ons in ons doel om leerders tot hoër hoogtes te rig."
Address: 1911 Vanderbijlpark
City: Vanderbijlpark
Zip Code: 1911
categories: high school
related searches: Hoerskool transvalia vanderbijlpark staff, Hoerskool transvalia vanderbijlpark school fees, Hoerskool transvalia vanderbijlpark fees, Transvalia school fight, Hoerskool transvalia vanderbijlpark uniform, Transvalia Primary School, Hoerskool transvalia instagram, Hoerskool transvalia facebook