facebooktwitterpinterest

Reviews, get directions and information for Inni-Woud Kleuter Akademie

Inni-Woud Kleuter Akademie

About

Afrikaanse Kleuterskool

Description

Inni-Woud Kleuter Akademie is a Afrikaanse Kleuterskool met Christelike beginsels. Geleë in Bonaeropark. Vanaf 4 maande tot Gr RR. Skoolfooie sluit buitemuurse aktiwiteite in

Mission

"Childhood is a time of innocence
It is the morning time of life
When all is change and wonder
It begins with being born and ends with growing up
It is a small world of pennies and wishes
Of sudden friendships and short sorrows
It is big stairs and small footprints
It is joy...and laughter...and make-believe
Childhood is a magic place of dreams...
where everything is possible
And the best is just beginning
It is a timeless place...where minutes are not numbered
And the hours are sweet with happiness
Childhood is for exploring...it is for running...and reaching...and touching...
and seeing...and tasting...and hearing and learning
Childhood is when we are young
It is the happy hour...
the passing dream...
the tender time of innocence that is part of us forever."
-Joan Walsh Anglund

En dit is met hierdie ware woorde wat ons graag elke maatjie wil welkom heet by Inni-Woud Kleuterakademie. By Inni-Woud gaan ons lag en speel, sing en dans, klim en klouter, oefen en werk en dit terwyl ons elke dag nog ‘n klein bietjie slimmer word.

Elke maatjie is spesiaal en ons wil elkeen spesiaal behandel. Met ons Christelike norms en waardes wil ons graag met vertroue en respek ‘n goeie kwaliteit opvoeding aan ons maatjies lewer. Deur middel van positiewe kommunikasie kan ons almal trots wees om deel te wees van Inni-Woud Kleuterakademie.

Products

Buite Kurrikulêre Aktiwiteite

Wat Inni-Woud anders maak as meeste skole is dat alle buitemuurse aktiwiteite ingesluit is by die skoolfooie.

Die aktiwiteite sluit die volgende in: •Kiddisport – hier leer kleuters die basiese begrippe, reëls en vaardighede van ‘n groot aantal sportsoorte, onder andere rugby, netbal, tennis, krieket ens.
•Kinderkaperjolle – verskillende dansvaardighede en bewegings, ritmies en gimnasties, word aangeleer.
•Pikanini Musiek – ‘n musiek program waarin kleuters op hul vlak geleer word van musiekteorie, ritme, instrumente en luistervaardighede.
•Trippe, Trappe, Tone – ontwikkel die klein en groot motoriese vaardighede, hand-oog en voet-oog koordinasie, middellyn kruising en vele meer deur middel van bal en soortgelyke speletjies.
•Besige Bytjies – Kleuters maak elke laaste Vrydag van die maand iets om huis toe te neem.
•ABC: Do you speak English? – ‘n Engelse lessie op Vrydae waarin basiese begrippe, gesprekke, liedjies en rympies aangeleer word.

Uit-en Instappies

Indien daar enige uitstappies plaasvind gedurende die jaar sal ons u vroegtydig in kennis stel en u ook versoek om ‘n vrywaringsvorm in te vul.

Instappies sal plaasvind op die skoolterrein gedurende klastyd.

Inni-Woud Tye

Die diere, feëtjies en dwergies staan sommer vroeg op in die oggend en sal om 07:00 elke oggend vir die maatjies die hekke oopsluit.

Maitjies kan gehaal word vanaf 14:00 tot en met 17:30 (of soos vooraf gereël met juffrou)

Aan die einde van die dag wil die diere, feëtjies en dwergies ook almal gaan slaap en sluit hulle weer die hekke om 17:30.

Indien die kleuterskoolure oorskry word, sal daar ‘n boete van R40.00 per kwartier dadelik betaalbaar wees aan die personeellid op diens.

Die Woud is oop van Maandag tot Vrydag, maar sal… •gesluit wees op alle publieke vakansie dae, want dan is die diere, feëtjies en kabouters ook ‘n bietjie met vakansie.
•gesluit op alle addisionele skool vakansiedae soos uiteengesit deur die Departement van Onderwys (maar is oop gedurende skoolvakansies)
•Net soos mense, gaan die diere, feëtjies en kabouters ook elke jaar op vakansie. Hulle gaan graag na Rus-‘n-Bietjie Vakansiebos en dus sal die Kleuterakademie jaarliks gesluit wees vanaf 16 Desember tot die eerste week van die nuwe jaar.

Address: 51 Marignane Rd, 1619 Kempton Park, Gauteng
Phone: (011) 395 4278 / 083 310 7308
Email: az.oc.duow-inni@ofni
City: Kempton Park
Street Number: 51 Marignane Rd
Zip Code: 1619
categories: school


Similar places near
The Rockbox - Music Lessons The Rockbox - Music Lessons 287 meter Sebastian enjoyed every moment
Bonaero Park Primary School Bonaero Park Primary School 854 meter Students al BPP will inevitably grow up to become trash. The teaching staff may simpl...
Bonaero Park Bonaero Park 1 miles Bonaero Park is a southeastern suburb of Kempton Park, Ekurhuleni, in Gauteng provinc...
Mighty Minions Transport Mighty Minions Transport 1 miles I offer reliable transport for you kids to and from school. Its fun, clean & safe tra...
Mega Aero Training Academy Mega Aero Training Academy 1 miles So nice didn't except that congratulations.... very well organize.... I recommend thi...
EPT Aviation Training EPT Aviation Training 1 miles EPT changed my life! I can't recommend this training enough. They really prioritise t...
Kempton Park Karate Club Kempton Park Karate Club 1 miles Always receive a warm welcome
Belgium Campus Kempton Belgium Campus Kempton 2 miles It has been a great experience studying here so far. The staff are all extremely frie...
Aviation Academy, South Africa Aviation Academy, South Africa 2 miles ARE YOU TRYING TO FULFILL YOUR DREAM OF BEING A PILOT, FLIGHT ATTENDANT OR AIR TRAFFI...
Oos-Rand Akademie (Amptelik) Oos-Rand Akademie (Amptelik) 2 miles Good private school, has grown a lot over the last 20 years since I attended class th...
Laerskool Kempton Park Full Service School Laerskool Kempton Park Full Service School 2 miles One of the best school that accomodate learners with mild to severe learning challeng...
The Study Hub Kemptonpark The Study Hub Kemptonpark 2 miles We aim to help learners to study and summarize their work independently.
Taal-Net Group of Schools and Colleges Taal-Net Group of Schools and Colleges 2 miles I have been waiting for my Diploma certificate since 2019. Only to be told they were ...
Atlantic Private School -Kempton Park Atlantic Private School -Kempton Park 2 miles Pre-School, Primary School,High School and Boarding School Registration in Progress,0...
Swim Tech Kempton Park Swimming School Swim Tech Kempton Park Swimming School 2 miles Friendly, excellent swimming coaches.
Exclusive Solutions Exclusive Solutions 2 miles Corporate IT Consultancy, Graphic Designs, Laptop repair & and sales, Networking Solu...
Gateway Nursery School Gateway Nursery School 2 miles Great Nursery School! Excellent teachers, wonderful curriculum, welcoming environmen...
Laerskool Kreft Primary Laerskool Kreft Primary 2 miles Very brilliant school very impressed by teachers
Comment on this place