About
Mapleweg 72, Pomona, Kempton Park
Description
"Reik Hoog"
Oos-Rand Akademie is 'n Afrikaanse, Christelike privaatskool waar die klassies klein, maar die leerders en onderwysers se harte groot is!
Toegeweide personeel en ouers maak 'n wenresep. ORA spog met 'n 100% slaagsyfer en woeker met leerlinge van graad RR to matriek. Hier besef ons dat ons kinders ons belangrikste belegging is.
"Oos-Rand Akademie is 'n Afrikaanse, Christelike privaatskool wat geleë is in Pomona, Kempton park. Dit is aan die Oos-Rand van Gauteng. Hierdie skool strek van Graad RRR - Graad 12. By Oos-Rand Akademie sien ons elke kind as 'n individu en help ons hulle om te ontwikkel tot hul maksimale potensiaal. Ons glo aan klein klasse en gee persoonlike aandag aan elke leerling. Ons bied hoëgehalteonderrig en elke leerder kry die geleentheid om hul eie unieke persoonlikheid binne die waardesisteem van 'n Christelike agtergrond uit te leef. Ons help leerders om hul drome na te streef en te groei tot verantwoordelike volwassenes. Ons leerders kan die uitdagings van die buitewêreld met selfvertroue aanpak.Die beste besluit vir jou kind"
Address: Maplestraat 72, 1619 Kempton Park, Gauteng
Phone: 27113963316
Parking:
Lot
City: Kempton Park
Street Number: Maplestraat 72
Zip Code: 1619
categories: school
Opening Hours
Monday: 07:30 - 15:30
Tuesday: 07:30 - 15:30
Wednesday: 07:30 - 15:30
Thursday: 07:30 - 15:30
Friday: 07:30 - 15:30
related searches: Oos rand akademie amptelik kempton park reviews