TanCan (Vertical Sunbed)
Tancan/Sonbed
Kom geniet, kom kuier en lag saam met ons in ‘n ontspanne atmosfeer Saam kry jy ‘n lappie vir gesig beskerming, ‘n brilletjie om oë te beskerm, handoeke, tissues, wet wipe, stort hoedjie om jou haarkleur te beskerm en ‘n glas yskoue water, baie geselsies en lekker lag. Afsprake duur 20 minute, dus sal jy amper nooit hoef te wag vir jou tydgleuf. Laat my darem vroegtydig weet as jy laat gaan wees en of jy dit nie gaan maak nie
You will never wait for your session, we are always on time
Tancan 8min sessions