Finansiële Voorsiening
Ek het na die geboorte van my 2 dogters besef dat ek 'n finansiële verantwoordelikheid teenoor hulle het. Dit is belangrik om vir hulle in alle opsigte voorsiening te maak. Selfs om na hulle studies oorsee te gaan as hulle daar wil gaan werk. 'n Tekort aan geld mag hulle nie van geleenthede ontneem nie.
Dit is my passie om mense te help om kontant en inkomstevoorsiening te maak vir beplande en onbeplande gebeurtenisse wat 'n impak op jou en die mense naby aan jou kan hê.
Lewens-, ongeskiktheids- en gevreesde siekte dekking
Beleggingsprodukte
Aftreebeplanning
Medies
Pensioen- en Voorsorgfondse