JD's Sports Bar & Lang Arm.
Sports Bar Oop Maandae to Saterdae vanaf 15:00 to Laat.
As jy lank laas lekker geskoffel het op mooi afrikaanse musiek kom gerus na JD's Sports Bar & Lang Arm.
Ons is oop vanaf die 6 September.
Sports Bar vir n geselige kuier saam met Vriende , Familie of selfs Werks kolegas.
5 pool tafels, 3 Dart borde, DSTV gekoppel met 3 TV's en Groot Skerm vir all Rugby Liefhebers.
Sport Bar sal oop wees Maandae tot Saterdae vanaf 15:00 nm to laat.
Daans Baan is oop elke Woensdag, Vrydag en Saterdag vir Daans liefhebers.
Tafels kan bespreek word vir die aand.
Smart Casual Drag word verlang. Personne wat nie hieraan voldoen nie sal nie toegelaat word.
Ingang fooi is R20 pp vir die Daans Baan.
Voel vry om ons te skakel op 0738824902 vir enige navrae.
Geen persone ondel 18 sal toegelaat word. Onhou jull ID's vir die gene wat well nog jong lyk maar wat voldoen aan die ouderdoms perk.
Securiteit sal ten alle tye biskikbaar wees in die gebou en gebou word gekontroleer deur Kamara's vir U beskerming.
Eninge Wan gedrag sal nie gedult word nie en sal veroorsaak dat die skuldige party nie weer toegelaat sal word nie.