Gerigestreerde boerbok teeler. Stoet nr 1520
Kleinbegin Boerbok stoet is gelee naby Polokwane in die Limpopo provinsie, ons bokke loop in strawe hartwater veld en word geteel vir optimaale teel eienskappe. Ons is gerigestreerd by SABTV stoet nr:1520 en ook by die Bosveld boerbok klub.
Ons waarborg top gehaalte stoet en komersieele diere.